COMMITTED
Make everything you envisioned happen
Let’s create something effortless, extraordinary & timeless together.
Sy het ons droomdag waar gemaak en ‘n asemrowende troue bymekaargesit ten spyte van `n “covid” jaar. Sy het wonderwerke verrig. Dankie vir die ekstra myl wat jy vir ons geloop het en dat ons in die middel van die nag op jou knoppie kon druk.
Ons ervaring met Dané, van Veil Events, was letterlik net ‘n bederf in elke opsig. Sy is’ n vasvat vrou wat die industrie ken en weet wat is nodig om enige bruid se droom ‘n realiteit te maak.
Ons troue sou nie gebeur het sonder Dané nie. Sy het n behoorlike challenge gehad: Dit was haar eerste troue; ons venue was nie n standaard “trou venue” nie; ek en my man is die mees besluitelose mense in die wêreld; daar is drie skoonma’s; EN ons het haar net 3 maande gegee om alles te reel. Ons kan nie genoeg dankie sê nie. Xx
Dane has been so kind, not only to me as a vendor but to the guests and staff. Her planning is professional and meticulous. From the finest of details to the timing of different events. It reflects in my images. Her work is exceptional and effortless. She listens to her client’s needs and adapts to their taste, which results in an orchestra of beauty.